LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Anton & Vrinne & Die Bushrockband

•

2003

Geelperskerëen (Geelperskereen) Live

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie, dit reën bietjie-bietjie, dit reën in die Wes Transvaal
As geelperskereën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val

O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, perskebrandewyn
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein
Die oompie kerf die pitte en hy hou die helm dop
Hy smeer hom toe en stook hom en hy hou die voorloop dop

As geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie, dit reën bietjie-bietjie, dit reën in die Wes Transvaal
As geelperskereën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val

O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, perskebrandewyn
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein
Die oompie van die Mampoerbelt kry lekker tot in sy toon
Die boere bestel hul vaatjies sommer so oor die foon

As geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie, dit reën bietjie-bietjie, dit reën in die Wes Transvaal
As geelperskereën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val

O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, perske brandewyn
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein
Dis boere medisyne dié, hy kan ook vir jou moor
Die Ingelsman gee net een sluk
Die Ingelsman gee net een sluk
Die Ingelsman gee net een sluk
En hy val skoon agteroor

As geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie, dit reën bietjie-bietjie, dit reën in die Wes Transvaal
As geelperskereën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val

Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val

WRITERS

ANTON GOOSEN

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Anton & Vrinne & Die Bushrockband

2003

01

Guitar Overture (Live)

Anton Goosen, Mauritz Lotz

02

Wit Kaffirs Van Afrika / Kruidjie Roer My Nie (Live)

Anton Goosen

03

SMS (Live)

Anton Goosen

04

Gansbaailapa (Live)

Anton Goosen

05

Waterblommetjies (Vir Trix) (Live)

Anton Goosen, Sonja Herholdt

06

Die Seewater Is Blou

Andre Swiegers

07

Winde Van Verandering

Fred Koch, Piet Botha

08

Beste Henry (Live)

Anton Goosen

09

Voete Van Johannesburg (Live)

Anton Goosen

10

Kruppelkop Gewete

Gian Groen

11

Silver De Lange

Charles, Ollie Viljoen

12

Josie-Josie (Live)

Anton Goosen, Mauritz Lotz

13

Keurspel: Pampoene Oppie Dak / Byeboerwa / Kalbassies (Live)

Anton Goosen, Theuns Jordaan

14

'n Vis Innie Bos

Anton Goosen, Die Bushrockband, Lise Swart

15

Moya (Live)

Anton Goosen

16

'n Brief Vir Simone (Live)

Anton Goosen

17

Sibongile (We Thank You) (Live)

Anton Goosen

18

Freewheelin' (Live)

Anton Goosen, Gito Baloi

19

Dancer (Live)

Anton Goosen, Karen Zoid

20

Blommetjie Gedenk Aan My

Stean

21

Jantjie

Ollie Viljoen, Sonja Herholdt

22

Boy Van Die Suburbs

Anton Goosen, Die Bushrockband

23

Pampoene Oppie Dak

Anton Goosen, Die Bushrockband

24

Umfaan (Live)

Anton Goosen, Dozi

25

Kalbassies

Anton Goosen, Die Bushrockband

26

Geelperskerëen (Geelperskereen)

Anton Goosen, Die Bushrockband

27

Klein Bietjie Wyn

Anton Goosen, Die Bushrockband

28

Blommetjie Gedenk Aan My / Byeboerwa / Harlekyn

Anton Goosen, Cast, Die Bushrockband, Fred, Gian, Lise Swart, Stean

From This Artist