LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Anton & Vrinne & Die Bushrockband

•

2003

Kruppelkop Gewete Live

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Die boere wag vir reën en hulle speel kaart
Onder by die koöperasie
Selfs die stads strate is stadig almal voel die somer hitte
En die hidrasie

En die koerante skryf van vrede en van oorlog en politieke intimidasie
Maar wat kan 'n mens dan tog doen met die nuttelose informasie?
O die hart se pyn is 'n bitterbek geheim vir die mond om oor te vertel
Hierdie drome van jou wat my nog snags wakker hou met fantasië van hemel en hel

En ek wonder hoe voel dit nou vir jou
So sonder klere?
En ek wonder hoe voel dit nou vir jou
Met jou nuwe vere?

En ek wonder hoe voel dit nou vir jou
Met jou nuwe eerlikhede?
En hoe gaan dit nou met jou
En jou kruppelkop gewete?

Iemand word gebore en elders word 'n ander een begrawe
En die kinders kyk na die toekoms en die ouers kyk terug op die ou verlede
En intussen loop die tyd leeg soos filisofeë in straat kafees
En die noodregulasie van die hart skreeu dit uit, ek haat dit om so lief te wees

O die hart se pyn is 'n bitterbek geheim vir die mond om oor te vertel
En hierdie drome van jou wat my nog snags wakker hou met fantasië van hemel en hel

En ek wonder hoe voel dit nou vir jou
So sonder klere?
En ek wonder hoe voel dit nou vir jou
Met jou nuwe vere?

En ek wonder hoe voel dit nou vir jou
Met jou nuwe eerlikhede?
En hoe gaan dit nou met jou
En jou kruppelkop gewete?

Ja hoe gaan dit nou met jou
En jou kruppelkop gewete?
En hoe gaan dit nou met jou
En jou kruppelkop gewete?

Jou kruppelkop gewete

WRITERS

ANTON GOOSEN

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Anton & Vrinne & Die Bushrockband

2003

01

Guitar Overture (Live)

Anton Goosen, Mauritz Lotz

02

Wit Kaffirs Van Afrika / Kruidjie Roer My Nie (Live)

Anton Goosen

03

SMS (Live)

Anton Goosen

04

Gansbaailapa (Live)

Anton Goosen

05

Waterblommetjies (Vir Trix) (Live)

Anton Goosen, Sonja Herholdt

06

Die Seewater Is Blou

Andre Swiegers

07

Winde Van Verandering

Fred Koch, Piet Botha

08

Beste Henry (Live)

Anton Goosen

09

Voete Van Johannesburg (Live)

Anton Goosen

10

Kruppelkop Gewete

Gian Groen

11

Silver De Lange

Charles, Ollie Viljoen

12

Josie-Josie (Live)

Anton Goosen, Mauritz Lotz

13

Keurspel: Pampoene Oppie Dak / Byeboerwa / Kalbassies (Live)

Anton Goosen, Theuns Jordaan

14

'n Vis Innie Bos

Anton Goosen, Die Bushrockband, Lise Swart

15

Moya (Live)

Anton Goosen

16

'n Brief Vir Simone (Live)

Anton Goosen

17

Sibongile (We Thank You) (Live)

Anton Goosen

18

Freewheelin' (Live)

Anton Goosen, Gito Baloi

19

Dancer (Live)

Anton Goosen, Karen Zoid

20

Blommetjie Gedenk Aan My

Stean

21

Jantjie

Ollie Viljoen, Sonja Herholdt

22

Boy Van Die Suburbs

Anton Goosen, Die Bushrockband

23

Pampoene Oppie Dak

Anton Goosen, Die Bushrockband

24

Umfaan (Live)

Anton Goosen, Dozi

25

Kalbassies

Anton Goosen, Die Bushrockband

26

Geelperskerëen (Geelperskereen)

Anton Goosen, Die Bushrockband

27

Klein Bietjie Wyn

Anton Goosen, Die Bushrockband

28

Blommetjie Gedenk Aan My / Byeboerwa / Harlekyn

Anton Goosen, Cast, Die Bushrockband, Fred, Gian, Lise Swart, Stean

From This Artist