LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Anton & Vrinne & Die Bushrockband

•

2003

Kalbassies Live

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
O sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde

Saans as die son met sy kop op die Schurveberg lê
En die skemer daal oor die lang gras neer
Dis ’n tent wat hier onder die Suiderkruis staan
’n Tent van klip gebou, ’n kaya teen die stormweer

En die bokkie van my, sy staan by my, sy staan my by
Sy’s lief vir my, sy’s rondom my, sy's binne my
Sy praat met my in stilte
Praat hier binne-in my

Bokkie, wil jy my hê?
Bokkie, wil jy by my kom lê vanaand?
In die holtes van my hande
In die holtes van my hande

En sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde

Aah, as die son in die oggend die doringboom soen
En die donker nag word weer wit gespoel
En sy lag soos die blomme van ’n somerseisoen
Warm waterval, wat dan oor my spoel

En die bokkie van my, sy staan by my, sy staan my by
Sy’s lief vir my, sy’s rondom my, sy's binne my
Sy praat met my in stilte
Praat hier binne-in my

Bokkie, wil jy my hê?
Bokkie, wil jy by my kom lê vanaand?
In die holtes van my hande
In die holtes van my hande

Want sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde

Bokkie, wil jy my hê?
Bokkie, wil jy by my kom lê vanaand?
In die holtes van my hande
In die holtes van my hande

Want sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde
Sy dra, twee klein kalbassies, sy dra, twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde

O sy dra, twee klein kalbassies, sy dra, twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde
O sy dra, twee klein kalbassies, sy dra twee klein kalbassies, sy dra
Drie klein kalbassies liefde

WRITERS

ANTON GOOSEN

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Anton & Vrinne & Die Bushrockband

2003

01

Guitar Overture (Live)

Anton Goosen, Mauritz Lotz

02

Wit Kaffirs Van Afrika / Kruidjie Roer My Nie (Live)

Anton Goosen

03

SMS (Live)

Anton Goosen

04

Gansbaailapa (Live)

Anton Goosen

05

Waterblommetjies (Vir Trix) (Live)

Anton Goosen, Sonja Herholdt

06

Die Seewater Is Blou

Andre Swiegers

07

Winde Van Verandering

Fred Koch, Piet Botha

08

Beste Henry (Live)

Anton Goosen

09

Voete Van Johannesburg (Live)

Anton Goosen

10

Kruppelkop Gewete

Gian Groen

11

Silver De Lange

Charles, Ollie Viljoen

12

Josie-Josie (Live)

Anton Goosen, Mauritz Lotz

13

Keurspel: Pampoene Oppie Dak / Byeboerwa / Kalbassies (Live)

Anton Goosen, Theuns Jordaan

14

'n Vis Innie Bos

Anton Goosen, Die Bushrockband, Lise Swart

15

Moya (Live)

Anton Goosen

16

'n Brief Vir Simone (Live)

Anton Goosen

17

Sibongile (We Thank You) (Live)

Anton Goosen

18

Freewheelin' (Live)

Anton Goosen, Gito Baloi

19

Dancer (Live)

Anton Goosen, Karen Zoid

20

Blommetjie Gedenk Aan My

Stean

21

Jantjie

Ollie Viljoen, Sonja Herholdt

22

Boy Van Die Suburbs

Anton Goosen, Die Bushrockband

23

Pampoene Oppie Dak

Anton Goosen, Die Bushrockband

24

Umfaan (Live)

Anton Goosen, Dozi

25

Kalbassies

Anton Goosen, Die Bushrockband

26

Geelperskerëen (Geelperskereen)

Anton Goosen, Die Bushrockband

27

Klein Bietjie Wyn

Anton Goosen, Die Bushrockband

28

Blommetjie Gedenk Aan My / Byeboerwa / Harlekyn

Anton Goosen, Cast, Die Bushrockband, Fred, Gian, Lise Swart, Stean

From This Artist