LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

33 sea-sides (om te rock 'n roll)

•

2008

Tussen Twee Rooi Mure

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ja eendag toe die ver wind waai en die duiwel nog so onder draai
Toe breek geroeste ysterkettings oop
Skatkisdeksels steun 'n kaart en eindelik is hy oopgemaak en elke tou word stadig oopgeknou
En pikswart perde vlieg verby met hekse wat hul bloos wegry en drake wat aan ou gelowe klou
En duisend tokolossies kom, hul boggel rue skeef en krom en verf die stad se liggies almal blou

Al baie ou verhale deur, mites en legendes keur, die pad na die skat lê agter die deur
Die pad na die skat lê agter die deur, ja tussen die twee rooi mure
Tussen die twee rooi mure
Tussen die twee rooi mure

'n Seerower van ouds kom terug staan bok in die hand op 'n perd se rug
En hy gaan almal skrik op die lywe jaag
Iemand kyk hom agterna, dis die duiwel wat hom baie pla en aan sy ou gewetes lê en knaag
Dis die pandora kis van elk uur, dis hier 'n les of twee te leer
Die skat word deur 'n knopneus berg gevat
En net voor sonop elke dag met 'n uitgerekte kekkel lag dan kom hy om die skatkis toe te maak

Al baie ou verhale deur, mites en legendes keur, die pad na die skat lê agter die deur
Die pad na die skat lê agter die deur, ja tussen die twee rooi mure
Tussen die twee rooi mure
Tussen die twee rooi mure

En almal vra my dan en wan waaroor die storie eintlik gaan
En ek sê dit maak glad nie baie saak nie
Solank die kinders neuse sluit en seuns nooit in die huis loop fluit
Dan hoor hul nooit die berg se skatkis kraak nie

Al baie ou verhale deur, mites en legendes keur, die pad na die skat lê agter die deur
Die pad na die skat lê agter die deur, ja tussen die twee rooi mure
Daar tussen die twee rooi mure
Tussen die twee rooi mure

Tussen die twee rooi mure
Tussen die twee rooi mure

Al baie ou verhale deur, mites en legendes keur, die pad na die skat lê agter die deur
Die pad na die skat lê agter die deur, ja tussen die twee rooi mure

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

33 sea-sides (om te rock 'n roll)

2008

01

Hartlam

Anton Goosen

02

Thula / Vergeet

Anton Goosen

03

Danzer (with Lucky Dube)

Anton Goosen

04

Pa Se Klonkie

Anton Goosen

05

Ek En Jy En Ons Se Onstwee

Anton Goosen

06

Die Siel Van Eugène Marais

Anton Goosen

07

Groen Blomme

Anton Goosen, Lienka

08

Lady´tjie

Anton Goosen

09

Hei, Hei Klein Katryntjie

Anton Goosen

10

Kaapse Nagte In Die Kaapse Reën

Anton Goosen

11

Kilimanjaro

Anton Goosen

12

Harlekyn

Anton Goosen

13

Heitha Mr. President (Forty Years in the Desert)

Anton Goosen

14

The Road

Anton Goosen

15

Cape Town Groove

Anton Goosen

16

The Outsider

Anton Goosen

17

My Wintervrou

Anton Goosen

18

1980 Boereblues In G#1

Anton Goosen

19

Seerower

Anton Goosen

20

Hokaai Revisited

Anton Goosen

21

Boude / Anna Jordaan

Anton Goosen

22

Die Gezoem In My Hart

Anton Goosen

23

Joubertpark

Anton Goosen

24

Ry Hom Boetie (Establishment Blues)

Anton Goosen

25

Boom Van Wysheid

Anton Goosen

26

Dobie Die Kid

Anton Goosen

27

Gatvol (1990-Gatvol-Aarde-Boereblues in E#2)

Anton Goosen, Anton Goosen en die Kommissie van Ondersoek

28

Madjat

Anton Goosen

29

Siele Op Wiele

Anton Goosen

30

Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein

Anton Goosen

31

Tussen Twee Rooi Mure

Anton Goosen

32

Rabbedoe

Anton Goosen

33

Mama De Luci

Anton Goosen

34

City / Stad

Anton Goosen

35

Lola Se Inry-fliek

Anton Goosen

36

Tom´s Trading Store

Anton Goosen

37

Swerwer

Anton Goosen, Gian Groen

From This Artist