LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Gemaak In SA

•

2010

Check, Check, Check

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Check, check

Dis 'n meisie van die Kaap, vreeslik baie praat en flirt
Haar naam is Girlie
Sy's lank, slank en blank, maar sy's nie my girl nie

Sy sal met jou mingle, want sy's altyd single
Sy drink net Breezers, maar sy werk by Teazers, ek sweer
Check, check, check, check hier kom sy weer
'n Blonde bom bars deur die deur

Check, check, check, check hier kom sy weer
'n Blonde bom bars deur die deur
Hier kom sy weer
Check, check, check, check hier kom sy weer

Sy maak jou insane maar jy weet, sy sal jou opeet
Jy sal aanhou try om daai ogies te draai, want jy's mos cool
Then you smell a rat, want Girlie gaan met 'n ander ou chat
Jy smile soos 'n fool, want sy's vreeslik cool

Check, check, check, check hier kom sy weer
'n Blonde bom bars deur die deur
Check, check, check, check hier kom sy weer
'n Blonde bom bars deur die deur
Hier kom sy weer
Check, check, check, check hier kom sy weer

Dis 'n meisie van die Kaap, vreeslik baie praat en flirt
Haar naam is Girlie
Ja, sy's lank, slank en blank, maar sy's nie my girl nie
Sy's nie my girl nie, stop (Hey check daai mooi meisie)

Check, check, check, check, hier kom sy weer
'n Blonde bom bars deur die deur
Ek sê, check, check, check, check hier kom sy weer
Daai blonde bom bars deur die deur
Hier kom sy weer
Check, check, check, check hier kom sy weer

WRITERS

JAKKIE LOUW

PUBLISHERS

Lyrics © Downtown Music Publishing

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Gemaak In SA

2010

01

Gemaak In SA

Jakkie Louw

02

Een Miljoen Woorde

Jakkie Louw

03

Trou Sommer Nou

Jakkie Louw

04

Die Jakkiebom Song

Jakkie Louw

05

Ek Weet Jy Weet

Jakkie Louw

06

Lucas Maree Medley: Victoria Baai; Droomvrou; Miljoen

Jakkie Louw

07

Bamboesbos (Boeremieks)

Jakkie Louw

08

Paspoort Huistoe

Jakkie Louw

09

Luister na die Radio

Jakkie Louw

10

Liefde Het Nie Woorde Nodig Nie

Jakkie Louw

11

Gebed Van Die Vreeslose met Kevin Leo

Jakkie Louw

12

Check, Check, Check

Jakkie Louw

13

Geheime Wapens

Jakkie Louw

14

Ons Beste Jare

Jakkie Louw

15

Angel met Charlize Berg

Jakkie Louw

16

Ek Is Verslaaf Op Jou

Jakkie Louw

17

Bamboesbos (Rock Mieks)

Jakkie Louw

18

Die Hoender Hitmix: Marietjie Se Liedjie; Die Hoender Song; Waar Is Jy?

Jakkie Louw

19

Maroelaboom

Jakkie Louw

20

Lucas Maree

Jakkie Louw

From This Artist