LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Gemaak In SA

•

2010

Liefde Het Nie Woorde Nodig Nie

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek is meer as net verlief op jou
Hierdie woorde sing ek net vir jou
Agter in my huiswerkboek
Het ek vir jou ‘n love song geskryf

Jy maak my maag so draai
Baby gee my butterflies
Ek doen vir jou die mooiste ding
Hoor hoe al die mense saam sing

Liefde was ek en jy en liefde gaan jy kry en
Liefde het ook nie akoorde nie
Liefde was ek en jy en liefde gaan jy kry en
Liefde het ook glad nie woorde nie

Jare gaan verby
Jy staan nog hier langsaan my
Jy raak mooier elke dag
As jy so vir my uit jou maag lag

Jy skree jy’s lief vir my
Jy spring dan bo op my
Jy weet jy is my liefling
Hoor hoe al die mense saam sing

Liefde was ek en jy en liefde gaan jy kry en
Liefde het ook nie akoorde nie
Liefde was ek en jy en liefde gaan jy kry en
Liefde het ook glad nie woorde nie

Ek wens ek was net soos jy dan kon ek vir altyd beeldskoon bly
Die wêreld is my hemel met ‘n engel hier langs my sy
Ek sal jou oppas tot die einde van tyd
En ons sal altyd, altyd jonk bly

Liefde was ek en jy en liefde gaan jy kry en
Liefde het ook glad nie woorde nie
Liefde was ek en jy en liefde gaan jy kry en
Liefde het ook glad nie woorde nie

Liefde was ek en jy en liefde gaan jy kry en
Liefde het ook nie akoorde nie
Liefde was ek en jy en liefde gaan jy kry en
Liefde het ook glad nie woorde nie

WRITERS

JAKKIE LOUW

PUBLISHERS

Lyrics © Downtown Music Publishing

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Gemaak In SA

2010

01

Gemaak In SA

Jakkie Louw

02

Een Miljoen Woorde

Jakkie Louw

03

Trou Sommer Nou

Jakkie Louw

04

Die Jakkiebom Song

Jakkie Louw

05

Ek Weet Jy Weet

Jakkie Louw

06

Lucas Maree Medley: Victoria Baai; Droomvrou; Miljoen

Jakkie Louw

07

Bamboesbos (Boeremieks)

Jakkie Louw

08

Paspoort Huistoe

Jakkie Louw

09

Luister na die Radio

Jakkie Louw

10

Liefde Het Nie Woorde Nodig Nie

Jakkie Louw

11

Gebed Van Die Vreeslose met Kevin Leo

Jakkie Louw

12

Check, Check, Check

Jakkie Louw

13

Geheime Wapens

Jakkie Louw

14

Ons Beste Jare

Jakkie Louw

15

Angel met Charlize Berg

Jakkie Louw

16

Ek Is Verslaaf Op Jou

Jakkie Louw

17

Bamboesbos (Rock Mieks)

Jakkie Louw

18

Die Hoender Hitmix: Marietjie Se Liedjie; Die Hoender Song; Waar Is Jy?

Jakkie Louw

19

Maroelaboom

Jakkie Louw

20

Lucas Maree

Jakkie Louw

From This Artist