LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Gemaak In SA

•

2010

Trou Sommer Nou

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek het jou dop gehou met jou wit rok aan tussen al die girls het jy uitgestaan
I do, en ek weet dat jy do too
Ek het dadelik geweet ek is verlief op jou, dit is uitgemaak dat ek en jy gaan trou
I do en ek weet dat jy do too

Ek wil jou iets vra
Sal jy my blommetjie in jou hare dra?

Kom sommer nou
Kom ons trou sommer nou, ek wil wakker word langs jou
Ek wil wakker word langs jou, net jou

Kom sommer nou
Kom ons trou sommer nou, ek gaan jou stuif vashou vanaand
Ons kan honeymoon hou vanaand
Met my ring aan jou linkerhand

Jy's die mooiste girl in die hele land, jy’s ‘n engel en jy't op my hart kom land
I do en ek weet dat jy do too
Al my pelle is hier en ek sien joune ook, ek ken ‘n Dominie en hy is nou nou hier
I do en ek weet dat jy do too

Ek wil jou iets vra
Sal jy my blommetjie in jou hare dra?

Kom sommer nou
Kom ons trou sommer nou, ek wil wakker word langs jou
Ek wil wakker word langs jou net jou

Kom sommer nou
Kom ons trou sommer nou, ek gaan jou stuif vashou vanaand
Ons kan honeymoon hou vanaand
Met my ring aan jou linkerhand

Ek is true
I love you
Jy weet ek do
Do you want me too?

Kom sommer nou
Kom ons trou sommer nou, ek wil wakker word langs jou
Ek wil wakker word langs jou net jou

Kom sommer nou
Kom ons trou sommer nou, ek gaan jou stuif vashou vanaand
Ons kan honeymoon hou vanaand
Met my ring aan jou linkerhand

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Gemaak In SA

2010

01

Gemaak In SA

Jakkie Louw

02

Een Miljoen Woorde

Jakkie Louw

03

Trou Sommer Nou

Jakkie Louw

04

Die Jakkiebom Song

Jakkie Louw

05

Ek Weet Jy Weet

Jakkie Louw

06

Lucas Maree Medley: Victoria Baai; Droomvrou; Miljoen

Jakkie Louw

07

Bamboesbos (Boeremieks)

Jakkie Louw

08

Paspoort Huistoe

Jakkie Louw

09

Luister na die Radio

Jakkie Louw

10

Liefde Het Nie Woorde Nodig Nie

Jakkie Louw

11

Gebed Van Die Vreeslose met Kevin Leo

Jakkie Louw

12

Check, Check, Check

Jakkie Louw

13

Geheime Wapens

Jakkie Louw

14

Ons Beste Jare

Jakkie Louw

15

Angel met Charlize Berg

Jakkie Louw

16

Ek Is Verslaaf Op Jou

Jakkie Louw

17

Bamboesbos (Rock Mieks)

Jakkie Louw

18

Die Hoender Hitmix: Marietjie Se Liedjie; Die Hoender Song; Waar Is Jy?

Jakkie Louw

19

Maroelaboom

Jakkie Louw

20

Lucas Maree

Jakkie Louw

From This Artist