Jou lewe het dit al bewys
Luister wat jou hart wil sê
Voel die bloed in jou are klop
Dis net jy wat jouself kan stop
Brand ons vuur vir die hoop wat wag
'n Lighuis wat op die rotse staan
Wees die lig wat aanhou skyn
En dryf die donker oral uit
Voel die bloed deur jou are klop
Dis net jy wat jouself kan stop
Brand ons vuur vir die hoop wat wag
’n Lighuis wat op die rotse staan
Voel die bloed deur jou are klop
Dis net jy wat jouself kan stop
Brand ons vuur vir die hoop wat wag
'n Lighuis wat op die rotse staan