Jy is die vrou wat my hart kon verower
Jy is die een wat my altyd gewys het
In die donker is die ligte aan
As ek klop sal die deur oopgaan
En ek weet dit want jy's die
Huis wat op die heuwel staan
Ek breek 'n pad oop teen die steilte
En my hart kom altyd terug na jou
En ek sweer dit want jy's die
Huis wat op die heuwel staan
Is jy om my en onder my vlerke
Weet ek alles is moontlik
In die donker is die ligte aan
As ek klop sal die deur oopgaan
En ek weet dit want jy's die
Huis wat op die heuwel staan
Ek breek 'n pad oop teen die steilte
En my hart kom altyd terug na jou
En ek sweer dit want jy's die
Huis wat op die heuwel staan
In die donker is die ligte aan
As ek klop sal die deur oopgaan
En ek weet dit want jy's die
Huis wat op die heuwel staan
Ek breek 'n pad oop teen die steilte
En my hart kom altyd terug na jou
En ek sweer dit want jy's die
Huis wat op die heuwel staan
In die donker is die ligte aan
As ek klop sal die deur oopgaan
En ek weet dit want jy's die
Huis wat op die heuwel staan