LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Voel Jy Die Genade

•

2019

Jy't My Gewys

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek is nou so groot soos jy
Ek maak dieselfe foute as jy
Mense sê ek lyk self soos jy
Dis van al die harde woorde dat ek hardkoppig is soos jy

Ek het jou altyd dop gehou
Ek weet jy het jou bes gegee
Ek wou altyd ‘n man soos jy wees

Pa jy’t my gewys
En ek het geleer
Ek onthou jou groot hande
Ek wou net soos jy wees
Pa jy’t my gewys

Die lewe het jou krom getrek
Die bewyse lê so diep in jou oë
Jy was altyd groot en sterk gewees
Nou het al die harde jare my en jou tyd ook kom steel

Al dink jy jy het kort geval
Ek weet jy het jou bes gegee
Ek wou altyd ‘n man soos jy wees

Pa jy’t my gewys
En ek het geleer
Ek onthou jou groot hande
Ek wou net soos jy wees
Pa jy’t my gewys

Nou is ek so groot soos jy
Ek maak dieselfde foute as jy
Mense sê ek lyk self soos jy
Dis van al die harde woorde dat ek hardkoppig is soos jy

WRITERS

JO BLACK, JOHAN VORSTER

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Voel Jy Die Genade

2019

01

Voel Jy Die Genade

Jo Black

02

Spring

Jo Black

03

Huis Op Die Heuwel

Jo Black

04

Verlore Seun

Jo Black

05

Ek Sal Sing

Jo Black

06

Bitter

Jo Black

07

Jy't My Gewys

Jo Black

08

Die Lig

Jo Black

09

Vreesloos

Jo Black

10

Hand Op Jou Bors

Jo Black

11

Kinders Sê (Kinders Se)

Jo Black

12

Wat As

Jo Black

13

Halleluja

Jo Black

From This Artist