LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Die Eerste Dekade

•

2011

Ek Wil Jou Wys

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Jy kan my vertrou ek weet hoe dit voel
Ek wil jou net wys wat ek bedoel
Dit wat ek het is alles vir jou
Ek wil 'n lewe met jou bou
Want ek weet van jou seerkry lief, maar dit alles stop net hier

Ek wil jou wys dit bestaan
Ek wil jou wys dat ek nêrens gaan
Ek wil jou liefde bewaar
Ek wil jou wys ek is altyd daar

As jy net kon sien wat ek voor my sien
Dan sou jy weet wat jy als verdien
En ek weet dat jy lankal soek maar dit alles stop net hier

Ek wil jou wys dit bestaan
Ek wil jou wys dat ek nêrens gaan
Ek wil jou liefde bewaar
Ek wil jou wys ek is altyd daar

Ek wil jou wys dit bestaan
Ek wil jou wys dat ek nêrens gaan
Ek wil jou liefde bewaar
Ek wil jou wys ek is altyd daar

Niemand sou kon sê ons sou weer 'n kans kry
Liefde weer te vind, dit so te voel
Niemand sou kon raai wat nou hier gebeur het
Nuwe lewe lê nou voor

Ek wil jou wys dat dit
Ek wil jou wys dit bestaan
Ek wil jou wys dat ek nêrens gaan
Ek wil jou liefde bewaar
Ek wil jou wys ek is altyd daar

Ek wil jou wys dit bestaan
Ek wil jou wys dat ek nêrens gaan (Dat ek nêrens gaan)
Ek wil jou liefde bewaar (Ek hou jou liefde net bewaar)
Ek wil jou wys ek is altyd daar wo oh
Ek wil jou wys dit bestaan

WRITERS

DAVID FOURIE, JAANA HALLAS, PEARU PAULUS, ILMAR LAISAAR, ALAR KOTKAS

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Die Eerste Dekade

2011

01

Ek Wil Jou Wys

David Fourie

02

My Hart Het Klaar Besluit

David Fourie, Monique

03

Proe Pure Plaas

David Fourie

04

Ek Wil Jou Ken

David Fourie

05

Land In Die Suide

David Fourie

06

Jy Soen Soos n Engel

David Fourie

07

Kaboemielies

David Fourie

08

Hou My Vas Stywer Vas

David Fourie

09

Grotman

David Fourie

10

Ek Is Baie Lief Vir Jou

David Fourie, Min Shaw

11

Vir 'n 100 000 Jare

David Fourie

12

Kom Hier Na My Toe (Die Tarzan Liedjie)

David Fourie

13

'n Stukkie Son

David Fourie

14

Ek Is Lucky

David Fourie

15

Hart van 'n Engel

David Fourie

16

Ek Het Alles

David Fourie

17

As

David Fourie

18

Ek Mis Jou Nogsteeds

David Fourie

19

Ek Is Hier

David Fourie

From This Artist