LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Die Onbekende

•

2022

10 Uit 10

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Voel jy ook die ritme van my lyf?
Kom net nader aan my styf
Ek weet nie hoe dit kon gebeur
My hart loop oor, kon net nie keer dat ek

Alles van jou kon duur
By my, my hart is bevry in alles wat ek sê
Ek wil alles van jou hê
Alles van jou, net nou, net gou

Jy's my 10 uit 10, jy's altyd in my drome
Oe jy het my verlore, maar nou
Is jy hier by my

Ons altwee was nog altyd op ons eie
Dis tyd nou hier vir nuwe tye, dis tyd
Om vas te hou
Nie net vir nou

Kan jy nog onthou, hoe ek en jy al die jare na mekaar kon vry?
Dis daai kyk in jou oë waar ek myself verloor
Sonder jou sal ek versmoor

Ek sing en ek skree en ek voel verleë, kort alles van jou om my vas te hou
Met my rug teen die muur, ja dit brand soos vuur
Ek kort jou hier
Ek kort jou hier

Ja jy's my 10 uit 10, jy's altyd in my drome
Oe jy het my verlore, maar nou
Is jy hier by my

Ons altwee was nog altyd op ons eie
Dis tyd nou hier vir nuwe tye, dis tyd
Om vas te hou
Nie net vir nou

Ek voel jy's bo, nogsteeds hier teen my hart
Ek voel, ek voel nogsteeds vir jou
Jy kom, jy gaan, jy bly my beste plan
Ek sal jou dan nooit laat gaan

Jy's my 10 uit 10, jy's altyd in my drome
Oe jy het my verlore, maar nou
Is jy hier by my

Ons altwee was nog altyd op ons eie
Dis tyd nou hier vir nuwe tye, dis tyd
Om vas te hou

Jy's my 10 uit 10, jy's altyd in my drome
Oe jy het my verlore, maar nou
Is jy hier by my

Ons altwee was nog altyd op ons eie
Dis tyd nou hier vir nuwe tye, dis tyd
Om vas te hou
Nie net vir nou

WRITERS

DIAN ANDRE MARITZ, MEGAN DANNER, RENIER VAN DER WESTHUIZEN

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Die Onbekende

2022

01

Kyk Na My Hart

Rooksein

02

Genade Nader

Rooksein

03

Vertrou

Rooksein

04

Woordelose Storie

Rooksein

05

Damlelielief

Rooksein

06

Kind Van Die Wind

Rooksein

07

10 Uit 10

Rooksein

08

Want Ek Mis Jou Hier

Rooksein

09

Miskien

Rooksein

10

Wees Net Beter

Hiram Koopman, Rooksein

11

Rooksein

Rooksein

From This Artist