LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Die Onbekende

•

2022

Genade Nader

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek en jy het saam gestap
Nou blyk ons tyd verby poplap
Ek het aanhou vir jou wag
En toe kom steel jy my glimlag en

O my toekoms skielik koud
Ek raak net so gou benoud
Sonder jou

En o my vlerke afgesny
Ons tyd is so gou verby
En ek verlang na jou

Voel jy dan ook my trane?
Ek roep na jou genade nader
Voel jy dan ook my trane?
Ek roep na jou genade nader

Ek wou probeer
Maar toe verloor ek jou meneer
Kon net nie keer
Ons het ons les geleer en

Ek het ons tye saam ontleed
Jy wil mos altyd vir my preek
En dit het my gebreek

Probeer my asem op te hou
Ons tyd saam was net te gou
Ek verlang na jou

Voel jy dan ook my trane?
Ek roep no aou genade nader
Voel jy dan ook my trane?
Ek roep na jou genade nader

Genade nader
Genade nader

En ek lag en ek smag en ek verlang na jou sonlig
En ek soebat en smeek so moeg voor gepreek
En ek lag en ek smag en ek verlang na jou sonlig
En ek soebat en smeek so moeg voor gepreek

Genade nader (Nader, nader)
Kom nader nader (Nader, nader)
Genade nader (Nader, nader)
Kom nader nader

Voel jy dan ook my trane? (Voel jy dan ook my trane?)
Ek roep na jou genade nader
Voel jy dan ook my trane? (Voel jy dan ook my trane?)
Ek roep na jou genade nader
Genade nader
Genade nader

WRITERS

DIAN ANDRE MARITZ, MEGAN DANNER, RENIER VAN DER WESTHUIZEN

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Die Onbekende

2022

01

Kyk Na My Hart

Rooksein

02

Genade Nader

Rooksein

03

Vertrou

Rooksein

04

Woordelose Storie

Rooksein

05

Damlelielief

Rooksein

06

Kind Van Die Wind

Rooksein

07

10 Uit 10

Rooksein

08

Want Ek Mis Jou Hier

Rooksein

09

Miskien

Rooksein

10

Wees Net Beter

Hiram Koopman, Rooksein

11

Rooksein

Rooksein

From This Artist