LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Die Onbekende

•

2022

Rooksein

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
In die aand begin ek fluister
Vir almal wat wil luister
Hoe ek my storie vertel

Jy was daar toe ek jou gewaar
O soek 'n groot gevaar
Maar min het geweet

Was oortuig dat ek sou juig
Maar nou kan ek getuig
My hart is in twee

Wanneer sal ek leer voor dit gebeur?
Maar ek kon dit net nie keer
So hier staan ek alweer

Waar is jy dan nou?
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou?

Waar is jy dan nou?
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou?

Stuur vir my 'n rooksein saam met die wind
Sodat ek jou in jou nood kan vind

Want ek dink jou
Soos ek hier wag
Want jy laat my lag
Meer as wat ek mag

En al sou jy struikel
Of al sou jy val
Dan kom red ek jou weer nog 'n maal

En ek kyk jou in jou oë
En sê ek het verloor
Ek gee oor ja ek gee oor

Was geslaan in die bar
Oppad na jou hart
Daai pad wat my tart

Ek soek jou soos jy is want dis wie ek mis
Vir die wis en die onwis
Moes ek jou net vertel

Vergeet, vergeet van wat jy weet
Want ek het jou hier beet
En is ons nou gereed

Vir alles wat gebeur het is soos ons geleer het
Ons sou dit nooit kon keer het
Dis ons nuwe begin

Waar is jy dan nou?
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou?

Waar is jy dan nou?
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou?

Stuur vir my 'n rooksein saam met die wind
Sodat ek jou in jou nood kan vind

Want ek dink jou
Soos ek hier wag
Want jy laat my lag
Meer as wat ek mag

En al sou jy struikel
Of al sou jy val
Dan kom red ek jou weer nog 'n maal

En ek kyk jou in jou oë
En sê ek het verloor
Ek gee oor ja ek gee oor

Stuur vir my 'n rooksein saam met die wind
Sodat ek jou in jou nood kan vind

Want ek dink jou
Soos ek hier wag
Want jy laat my lag
Meer as wat ek mag

En al sou jy struikel
Of al sou jy val
Dan kom red ek jou weer nog 'n maal

En ek kyk jou in jou oë
En sê ek het verloor
Ek gee oor ja ek gee oor

WRITERS

RENIER VAN DER WESTHUIZEN

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Die Onbekende

2022

01

Kyk Na My Hart

Rooksein

02

Genade Nader

Rooksein

03

Vertrou

Rooksein

04

Woordelose Storie

Rooksein

05

Damlelielief

Rooksein

06

Kind Van Die Wind

Rooksein

07

10 Uit 10

Rooksein

08

Want Ek Mis Jou Hier

Rooksein

09

Miskien

Rooksein

10

Wees Net Beter

Hiram Koopman, Rooksein

11

Rooksein

Rooksein

From This Artist