LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Die Onbekende

•

2022

Kind Van Die Wind

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Vir 23 jaar hier binne myself
Ek roep hom op, is daar iemand wat my kan help
Verlede los ek agter
My toekoms maak ek oop
Met als in my het ek vir jou gehoop

Die tyd raak nou min om oor te begin as ek nog wil praat, is dit nou te laat
Ek mis jou as ek slaap en as ek wakker raak sal ek jou nooit vind
My kind van die wind
Sal ek jou ooit vind

Kan ons net praat, ons kon die wêreld saam verlaat
My hart verlang steeds na jou
En sê my gou
Waar het ons skeef gegaan ek verstaan dis dalk tyd om te laat gaan

Die tyd raak nou min om oor te begin as ek nog wil praat, is dit nou te laat
Ek mis jou as ek slaap en as ek wakker raak sal ek jou ooit vind
My kind van die wind
Sal ek jou ooit vind

En sê my
Voel jy
Voel jy nog iets vir my
Dis klaar verby en jy't gery ek mis jou nou hier by my

Die tyd raak nou min om oor te begin as ek nog wil praat, is dit nou te laat
Ek mis jou as ek slaap en as ek wakker raak sal ek jou ooit vind
My kind van die wind
Sal ek jou ooit vind

My kind van die wind
Sal ek jou ooit vind

WRITERS

Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Die Onbekende

2022

01

Kyk Na My Hart

Rooksein

02

Genade Nader

Rooksein

03

Vertrou

Rooksein

04

Woordelose Storie

Rooksein

05

Damlelielief

Rooksein

06

Kind Van Die Wind

Rooksein

07

10 Uit 10

Rooksein

08

Want Ek Mis Jou Hier

Rooksein

09

Miskien

Rooksein

10

Wees Net Beter

Hiram Koopman, Rooksein

11

Rooksein

Rooksein

From This Artist